Перейти к содержимому

GK Brakpan - Sondag 23 Augustus 2026

Gereformeerde Kerk Brakpan

0:00 / 0:00

GK Brakpan - Sondag 23 Augustus 2026

45 просмотров · 1 месяц назад
Gereformeerde Kerk Brakpan
148 подписчиков
45 просмотров · 1 месяц назад
Welkom by vanoggend se erediens. 23 Augustus 2026 Lees: Op.1 Tema: Sien die Seun van die mens in sy Heerlikheid raak. Sing: 89:1,6; 119:1,7; 139:1,12; 42:1,5 ___________________________________________________________________ Predikant: Ds Leon van Jaarsveld 011 029 6111 / 082 887 1553 jarries@vodamail.co.za Attes Skriba: Ds Leon van Jaarsveld 011 029 6111 / 082 887 1553 jarries@vodamail.co.za Skriba: Andries Krüger 083 298 7301 andriesp.kruger@gmail.com Madeliefies: Christeen van Jaarsveld 082 880 4917 christeenvj@gmail.com Lief en Leed: Voorbidding word vir tannie Marie Hamm gevra, wat weer in die hospitaal opgeneem is. Ons dra ook vir oom Charles in ons gebede aan die Here op, virkrag en troos in hierdie beproewende tyd. Baie welkom aan oom Danie de Klerk en Madaleen Calitz wat met attestaat vanaf GK Benoni by ons aansluit. Verjaarsdae:- 29 Aug Kevin Mc Carter Annette Venter Afkondigings: Kerkraadsvergadering:- Maandag 24 Augustus ___________________________________________________________________