Перейти к содержимому

2 Vreeslik Belangrike Dinge Wat Jy Moet Weet Om 'n Onwankelbare Geloof Te Bou.

Danie Matthee

0:00 / 0:00

2 Vreeslik Belangrike Dinge Wat Jy Moet Weet Om 'n Onwankelbare Geloof Te Bou.

780 просмотров · 3 года назад
Danie Matthee
12,5 тыс. подписчиков
780 просмотров · 3 года назад
Elke Christen wil graag 'n onwankelbare geloof hê. Maar hoe groei ek my geloof? Vandag praat ek oor 2 Vreeslik Belangrike Dinge Wat Jy Moet Weet Om 'n Onwankelbare Geloof Te Bou. Wanneer jy hierdie twee dinge weet en deel maak van jou lewe sal dit jou geloof dramaties versterk. Ek bid dat hierdie video vir jou iets sal beteken en dat jou geloof daardeur versterk sal word. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie. Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek asseblief my website vir die bankbesonderhede: http://www.obed.co.za/About-Us/ Indien jy my YouTube kanaal wil borg of daarop wil adverteer, stuur gerus vir my 'n e-pos na: danie@daniematthee.com My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.