Перейти к содержимому

Hoekom Ons Nie Genoeg Bid Nie (En Wat Om Daaraan Te Doen)

Danie Matthee

0:00 / 0:00

Hoekom Ons Nie Genoeg Bid Nie (En Wat Om Daaraan Te Doen)

2 154 просмотра · 5 лет назад
Danie Matthee
12,5 тыс. подписчиков
2 154 просмотра · 5 лет назад
Meeste Christene wil graag meer bid, maar sukkel om dit reg te kry. Gebed is belangrik dit weet ons, maar nogtans bid ons nie genoeg nie. Wat is die oorsaak? Hoekom bid ons te min en hoe kan ons dit reg te stel? In hierdie boodskap kyk ek na die drie hoofredes hoekom ons te min bid en gee ek praktiese raad oor hoe om dit reg te stel. Stem jy saam met my redes en my raad? Wil jy ook graag meer bid? Laat weet my gerus in die opmerkingskolom sodat ons mekaar kan help om kragtige gebedslewens te hê. Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder. Om as 'n 'Member' aan te sluit:    / @daniematthee   Om die bediening te ondersteun: Rekeningbesonderhede Naam: Obed Bank: Capitec Spaarrekening no: 1358097036 Takkode: 470010 Maak 'n donasie deur PayPal: http://paypal.me/daniematthee Om te adverteer of 'n video te borg: Stuur 'n e-pos na daniem1277@gmail.com Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie. My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op sy lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.