VASKAP Kosterdam S27E7
Vaskap
0:00 / 0:00
VASKAP Kosterdam S27E7
19 507 просмотров · 1 год назад
Vaskap
7,19 тыс. подписчиков
19 507 просмотров · 1 год назад
Like ons Facebook bladsy:
/ vaskapofficial
Ons vang vis by Kosterdam op die Swartruggens pad in die Noordwes Provinsie, 'n veilige gesinskampeerplek. Hier vang jy karp, geelvis, baber, kurper en bass. Vandag fokus ons op karp, en Loutjie deel raad oor wat om te gebruik. Kom kyk saam!
We fish at Kosterdam on the Swartruggens road in the North West province, a safe family campsite. Here you catch carp, yellowfish, catfish, bream and bass. Today we focus on carp, and Loutjie shares advice on what to use. Come and watch together!