Перейти к содержимому

Prof Theo Burger | 17 Maart | Woord Sonder Grense Manne Bediening

Woord Sonder Grense Manne Bediening 2026

0:00 / 0:00

Prof Theo Burger | 17 Maart | Woord Sonder Grense Manne Bediening

11 просмотров · Трансляция закончилась 7 мес. назад
Woord Sonder Grense Manne Bediening 2026
38 подписчиков
11 просмотров · Трансляция закончилась 7 мес. назад
Jul word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church (CLC) se saal op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00. Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie. Ons spreker is Prof Theo Burger wat bedien vanuit die Woord. Nooi gerus 'n boeta of vriend om saam met ons deel te neem aan die byeenkomste.  Julle is welkom om met ons te gesls in die klets boek hier op YouTube, sê vir ons waarvanaf jy kyk.