Перейти к содержимому

Wanneer Jesus talm. Markus 5:21-42

Gelowig op Pad

0:00 / 0:00

Wanneer Jesus talm. Markus 5:21-42

1 052 просмотра · 2 недели назад
Gelowig op Pad
657 подписчиков
1 052 просмотра · 2 недели назад
Daar is oomblikke wanneer wag nie net ongemaklik is nie. Dit voel ondraaglik. Wanneer iemand vir wie jy lief is in gevaar is, tel elke minuut. Jy wil hê die dokter moet nou kom. Die ambulans moet nou opdaag. Daar is nie tyd vir ompad of vertraging nie. En as hulp dan uiteindelik kom, maar langs die pad stop? Markus vertel vanaand van ’n pa vir wie elke tree van Jesus saak gemaak het. Want by die huis lê sy dogtertjie op sterwe.