Bring hulle nader! Markus 6:53-56
Gelowig op Pad
0:00 / 0:00
Bring hulle nader! Markus 6:53-56
819 просмотров · 5 дней назад
Gelowig op Pad
659 подписчиков
819 просмотров · 5 дней назад
Ons dink dikwels dat jy eers baie van die Bybel moet weet voordat jy vir iemand anders iets in die geloof kan beteken. Jy moet al die antwoorde hê. Jy moet ‘n sterk geloof he. Jy moet kan verduidelik.
Maar Markus 6 eindig met ’n vreemde prentjie. Gewone mense herken Jesus — en skielik begin hulle hardloop. Hulle gaan haal ander mense en dra hulle na Hom toe.
Waarom bring herkenning hulle so dringend in beweging?
En wat sê dit van óns wat reeds soveel van Jesus gehoor het?