TYD IS ’N GESKENK
Witoorolliefant
0:00 / 0:00
TYD IS ’N GESKENK
395 просмотров · 10 дней назад
Witoorolliefant
136 подписчиков
395 просмотров · 10 дней назад
🎵 TYD IS ’N GESKENK 🎵
Tyd kos niks, maar dit is onbetaalbaar.
Ons kan dit nie besit, bêre of terugkoop nie — ons kan dit net gebruik.
“Tyd Is ’n Geskenk” is ’n rustige Afrikaanse country-singer-songwriter lied oor die waarde van elke oomblik. ’n Herinnering om nie heeltyd vir môre te wag nie, maar vandag te leef, te droom en te glo.
Want môre is nog nie hier nie…
maar vandag is ’n geskenk. ❤️
🎸 Akoestiese country | Singer-songwriter | Afrikaanse musiek
Geskep deur Eben Bresler / Witoorolliefant
ek gebruik Ai om my lietjies te genereer. ek skryf self my lirieke. ek gebruik ook spesifieke promps met watter tipe instrumente en die tipe styl wat die lied moet wees. watter stemme gebruik moet word. ek luister na wat gegenereer word en laat dit aanpas of doen dit oor tot ek tevrede is met die eintruseltaat
#TydIsnGeskenk #AfrikaanseMusiek #AfrikaanseCountry #SingerSongwriter #Witoorolliefant