Перейти к содержимому

André Olivier - CREMHOG

HARTLAND Garden Route

0:00 / 0:00

André Olivier - CREMHOG

93 просмотра · 7 дней назад
HARTLAND Garden Route
489 подписчиков
93 просмотра · 7 дней назад
'n Mens se lewe kan verander wanneer iemand bereid is om 'n hand uit te reik. Althea het hierdie keer met André Olivier, wat CREMHOG in George bestuur, gekuier. Hulle het gesels oor CREMHOG se hart vir mense, die uitdagings rondom haweloosheid en die belangrikheid daarvan om nie net in basiese behoeftes te voorsien nie, maar ook om mense te help om weer hoop, waardigheid en 'n doel in die lewe te vind. CREMHOG se werk in George fokus onder andere op ondersteuning, behuising, vaardigheidsontwikkeling en die herintegrasie van mense binne die gemeenskap. Dit is 'n gesprek oor hoop, omgee en die verskil wat ons kan maak wanneer ons bereid is om na ander uit te reik. Want elke mens verdien 'n kans op 'n nuwe begin. #HartlandGardenRoute #HartEnSiel #AltheaOelofse #AndreOlivier #CREMHOG #CreateHope #George #Tuinroete #GardenRoute #Haweloosheid #Hope #Hoop #CommunitySupport #Gemeenskap #MaakADifference #Omgee #NuweBegin #SocialImpact #SupportLocal #GeorgeSouthAfrica