Перейти к содержимому

Johan Geyser - Meer Tyd, Minder Lewe - Episode 17

Johan Geyser

0:00 / 0:00

Johan Geyser - Meer Tyd, Minder Lewe - Episode 17

1 433 просмотра · 6 дней назад
Johan Geyser
693 подписчика
1 433 просмотра · 6 дней назад
Voel dit vir jou asof daar nooit genoeg tyd in ’n dag is nie? Jy probeer meer gedoen kry, maar aan die einde van die dag voel dit steeds asof die lewe net by jou verbygaan. Wat as ons probleem nie is dat ons te min tyd het nie, maar dat ons tyd op die verkeerde manier beleef? In hierdie episode gesels Johan oor hoe ons moderne leefstyl en tegnologie ons ervaring van tyd verander en hoe ons dikwels die diep konneksie met onsself, ander mense en God verloor. Miskien is die antwoord nie om nóg meer in jou dag in te pas nie, maar om weer werklik teenwoordig te wees in die lewe wat jy reeds het. Die groot vraag is nie hoeveel jy vandag reggekry het nie, maar wat vandag gebeur het wat môre nog by jou sal wees. 🔗 Meer oor Johan Geyser & Die Pad van die Hart: www.johangeyser.co.za 📲 Volg Johan: • Instagram:   / johan_geyser_   • Facebook:   / johangeyserza