In die skoene van Jesus... Hoeveel keer sou jy geval het?
Fynbos Kerk
0:00 / 0:00
In die skoene van Jesus... Hoeveel keer sou jy geval het?
43 просмотра · 7 дней назад
Fynbos Kerk
81 подписчик
43 просмотра · 7 дней назад
Ons lees vandag in Matteus 4:1-11 oor die bekende versoeking. Die duiwel wat mens mos nooit uitlos nie en in hierdie geval ook nie vir Jesus nie. Maar ons lees ook hoe om te staan teen die vlees vir die Gees. Die een lei na die lewe en ander na die dood. Maak seker die Gees is jou GPS!