Daar is `n doel met jou swaarkry!
Fynbos Kerk
0:00 / 0:00
Daar is `n doel met jou swaarkry!
130 просмотров · 13 дн. назад
Fynbos Kerk
85 подписчиков
130 просмотров · 13 дн. назад
Vandag het ons die ongelooflike groot voorreg gehad om Blanco Laerskool se junior koor wat by ons kom kuier het. Ag dit was so so lekker om daai jong stemmetjie te hoor sing vir Jesus. Wel die boodskap sluit mooi daarby aan: 2 Korintiërs 1:1-11 leer ons om `n Christen is nie maklik nie, maar dis die moeite werd. Kry net die moeite werd en die grondpad raak nie meer `n probleem nie!