Перейти к содержимому

Verlos! O Hoe Lieflik die Boodskap

Bybel Liedjies

0:00 / 0:00

Verlos! O Hoe Lieflik die Boodskap

924 просмотра · 3 нед. назад
Bybel Liedjies
1,66 тыс. подписчиков
924 просмотра · 3 нед. назад
🎶 Lied 195 – Verlos! O Hoe Lieflik die Boodskap Nog ’n geliefde lied uit die Sewendedag-Adventiste se Adventlofliedere (1960). Hierdie lied dra ’n eenvoudige maar kragtige boodskap: verlossing deur Jesus se bloed en genade. Die oorspronklike lied, Redeemed, How I Love to Proclaim It!, is deur Fanny J. Crosby geskryf, met musiek deur William J. Kirkpatrick. Vir my weergawe het ek ’n klein verandering in vers 3 gemaak. Waar daar oorspronklik staan “Ek dink aan my dierbare Heiland”, sing ek: ❤️ “Ek prys nou my dierbare Heiland” ❤️ Die verandering was nodig omdat Suno om tegniese redes nie die woord “dink” wou aanvaar nie. My doel met hierdie liedere is om die kosbare boodskap van Jesus deur musiek te deel en hierdie geliefde Adventlofliedere aan nuwe luisteraars bekend te stel. Alle eer aan Jesus Christus. 🙏🎵 #Adventlofliedere #SDA #Lied195 #Verlos #JesusChristus #ChristelikeMusiek #AfrikaanseLiedere #Geloof #Genade #Verlossing #FannyCrosby #WilliamKirkpatrick #Strummer53