Перейти к содержимому

Jesus, Hou My by die Kruis

Bybel Liedjies

0:00 / 0:00

Jesus, Hou My by die Kruis

1 575 просмотров · 3 дня назад
Bybel Liedjies
1,66 тыс. подписчиков
1 575 просмотров · 3 дня назад
🎵 *Jesus, Hou My by die Kruis | Strummer-53* ’n Pragtige geestelike loflied oor Jesus se kruis, Sy liefde en die verlossing wat ons deur Hom ontvang. Die oorspronklike Engelse lied, *Near the Cross*, is geskryf deur Fanny J. Crosby, met musiek deur William H. Doane. Die oorspronklike lied dateer uit 1869. Ek het hierdie weergawe met behulp van AI in my tuisateljee saamgestel en vervaardig. Ek gebruik my eie musiekproduksieproses en AI as hulpmiddel om die lied nuwe lewe te gee en die boodskap van Jesus met ander te deel. Mag hierdie lied jou hart aanraak en jou nader aan Jesus bring. 🙏✝️ Dankie vir julle ondersteuning van my musiek. 🎶 *Kunstenaar:* Strummer-53 #JesusHouMyByDieKruis #NearTheCross #AfrikaanseLofliedere #ChristelikeMusiek #Strummer53 #AI音乐