Перейти к содержимому

#GroenIsDieLandVanNatal #Afrikaans #AfrikaansMusiek #AfrikaansSonderGrense

Afrikaans Sonder Grense

0:00 / 0:00

#GroenIsDieLandVanNatal #Afrikaans #AfrikaansMusiek #AfrikaansSonderGrense

69 просмотров · 2 месяца назад
Afrikaans Sonder Grense
35 подписчиков
69 просмотров · 2 месяца назад
🎵LUISTER EN VOLG: Afrikaans Sonder Grense on Spotify:https://open.spotify.com/artist/6g3m5... Afrikaans Sonder Grense - oorspronklike musiek, opregte stories en melodieë sonder grense. Welkom by Afrikaans Sonder Grense - 'n tuiste vir oorspronklike Afrikaanse musiek wat stories vertel, emosie dra en mense deur woorde en melodie verbind. Hier vind jy liedjies oor die lewe, liefde, verlies, hoop, ons mense en die besondere landskap van Suid-Afrika. Van diep akoestiese klanke en opregte ballades tot inspirerende melodieë - elke liedjie word geskep om die hart te raak. Teken in op die kanaal en skakel kennisgewings aan om op hoogte te bly van nuwe Afrikaanse musiek en vrystellings. Welcome to Afrikaans Sonder Grense - original Afrikaans music inspired by life, love, hope, heritage and the landscapes of South Africa. #AfrikaanseMusiek #OorspronklikeMusiek #AfrikaansSonderGrense #SuidAfrikaanseMusiek #Afrikaans #LocallsLekker #TrotsAfrikaanss n Wonderwerk het gebeur, uit een eier tot tweeling geweef. Gevorm deur God se hande Al was ons jare lank geskei, Het onse siele naby gebly Met die kom en gaan van skooljare en jongmens wees, was die lewe soms stil en wyd. Ja, daar was wan en dan ‘n leemte en ‘n hoofstuk uit ons boek van ons lewens verhaal. Maar nog steeds is Ons siele gebind in ma se skoot, ‘n band so fyn en raar “kosbaar” Groen is die land van Natal Waar die suikerriet so welig groei. Beeste wat stilltjies wei.. in die vroegoggend mis. Donkies wat wag vir hulle smootjies, en die ganse wil dam toe…. Selfs die mossies en vinkies het krummels gekry. Toe die hondekinders hul pap geniet Kwa Zulu Natal roep ons naam, Waar ons kinders was, wild en vry en saam. knip, knip, die ogies sussa, om die trane te beheer Die son het oor die heuwels sag gebreek. Ons het die eende en hoeders gevoer dou voor dag. HA HA HA! met ‘n haan of twee wat jou skop, emmers watter wat spat, Maaaa roep ons! Ma het gewaak in haar tuin vol prag,,, Haar liefde soet in al die lewensruimtes. Met ’n toebroodjie gereed en rooibos-tee, Het sy al ons seer en ons skraap help wegneem Mieliebrood in die oond! plaashoender aan die braai,.. saam met ‘n tamatie en uie slaai. Na die Sondag-middagrus, Het die Jan Ellis-poeding ons harte kom pas. Groen is die land van Natal Waar die suikerriet so welig groei. Beeste wat stilltjies wei.. in die vroegoggend mis. Donkies wat wag vir hulle smootjies, en die ganse wil dam toe…. Selfs die mossies en vinkies het krummels gekry. Toe die hondekinders hul pap geniet Kwa Zulu Natal roep ons naam, Waar ons kinders was, wild en vry en saam. knip, knip, die ogies sussa, om die trane te beheer Pa se hande is soos die ruwe aarde self, gekerf deur jare.. Hande wat grond ken en die yster van masjiene. Met ’n eeltvaste greep, elke uitdaging op die plaas tot stilstand bring Ma se toebroodjie van poloni, tamatie en uie, en ‘n koue glas melk,het pa se dag se las verlig. Die dag kom tot ruste,‘n bad wat volg om die sweet en stof te tem, met die geur van roos poeier en Elizabeth anne pienk room seep. cheecky, cheecky, cheecky, boem, boem, boem. Groen is die land van Natal Waar die suikerriet so welig groei. Beeste wat stilltjies wei.. in die vroegoggend mis. Donkies wat wag vir hulle smootjies, en die ganse wil dam toe…. Selfs die mossies en vinkies het krummels gekry. Toe die hondekinders hul pap geniet Kwa Zulu Natal roep ons naam, Waar ons kinders was, wild en vry en saam. knip, knip, die ogies sussa, om die trane te beheer As die wêreld te veel voel of as jy alleen voel,, Onthou! dat ons harte inmekaar geweef is. Geen afstand is te ver nie, en niks kan keer wat die noodlot verbind, jy is deel van My, My eie TWEELING SUS. Created with CapCut: https://www.capcut.com/s/CTtk_OftECn6... #capcut