Agter die skerms: 'God is áltyd by ons,’ getuig gaste
LiG: God se krag in my krisis
0:00 / 0:00
Agter die skerms: 'God is áltyd by ons,’ getuig gaste
1 408 просмотров · 2 года назад
LiG: God se krag in my krisis
5,41 тыс. подписчиков
1 408 просмотров · 2 года назад
Meer as 50 mense se aangrypende getuienisse is reeds vir kykers beskikbaar om gratis te kyk. En daar is nog báie op pad! Kankervegters, ’n wewenaar en weduwees en mense wat bo verwagting krisisse, siektes, ongelukke en onskuldige tronkstraf oorleef het ... Maar, getuig Andre van Straten: “God is altyd by ons,” ná sy vrou se skielike dood.
Ons wil ook van jou hoor! Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel jou getuienis.