'Daar is lewe na die dood'
LiG: God se krag in my krisis
0:00 / 0:00
'Daar is lewe na die dood'
14 265 просмотров · 1 год назад
LiG: God se krag in my krisis
5,39 тыс. подписчиков
14 265 просмотров · 1 год назад
“Dit was duidelik – daar is lewe na die dood.” Hieroor is Koos Kruger doodseker. Koos het in 2018 sy hand met ’n hoekslypmasjien (angle grinder) afgesny en daarna het sy hart vir ’n tydperk gaan staan. In die tyd wat die dokter en ander mediese personeel gespook het om sy hart weer aan die klop te kry, vertel Koos hy het die hemel besoek. Hier het hy ook opdrag gekry om te gaan verkondig wat hy gesien het...