Перейти к содержимому

Stille Nag (Silent Night) | Camille van Niekerk

Camille van Niekerk

0:00 / 0:00

Stille Nag (Silent Night) | Camille van Niekerk

18 912 просмотров · 8 лет назад
Camille van Niekerk
40,1 тыс. подписчиков
18 912 просмотров · 8 лет назад
2020 update: Camille’s debut Afrikaans album, ‘Hier het ek jou gevind’ is available now! Visit https://go.camillevanniekerk.com/album to listen! Geseënde Kersfees, almal!!! Thank you for your love and support, and stay tuned for "Kinders van die wind" coming soon! Please remember to LIKE, SHARE, and COMMENT with requests :) Website: http://www.camillevanniekerk.com/ SoundCloud:   / camillevanniekerk   Facebook:   / camillevanniekerkmusic   Lyrics: Stille nag, heilige nag,  Alles rus, eensaam wag  Slegs Maria, geseënde vrou  By haar Kindjie, met Josef so trou  Soete Hemelse rus!  Soete Hemelse rus! Stille nag, heilige nag,  oor die veld, lief en sag,  klink die lied van die engelekoor.  eers deur herders, dan verder gehoor  Juig, die Redder is daar!  Juig, die Redder is daar! Stille nag, heilige nag,  Jesus-kind, vriend'lik lag  liefde teer uit u godd'like mond;  tans daag heerlik die vrywordingstond  Heer, gebore vir ons!  Heer, gebore vir ons!