Johan Geyser - Jy Soek Betekenis Op Die Verkeerde Plek - Episode 16
Johan Geyser
0:00 / 0:00
Johan Geyser - Jy Soek Betekenis Op Die Verkeerde Plek - Episode 16
2 808 просмотров · 2 дня назад
Johan Geyser
674 подписчика
2 808 просмотров · 2 дня назад
Ons almal soek betekenis. In wat ons bereik. Wie ons word. Wat ons besit. Die invloed wat ons het.
Maar wat as ons op die verkeerde plek soek?
In hierdie episode gesels Johan oor waar die diepste betekenis van die lewe werklik gevind word en wat gebeur wanneer ons leer om teenwoordig te wees vir God, onsself en die mense rondom ons.
Dalk is daar meer in die gewone oomblikke van jou lewe as wat jy besef.
🔗 Meer oor Johan Geyser & Die Pad van die Hart: www.johangeyser.co.za
📲 Volg Johan:
• Instagram: / johan_geyser_
• Facebook: / johangeyserza