Перейти к содержимому

Die aanstoot van die kruis. Markus 8:31-33

Gelowig op Pad

0:00 / 0:00

Die aanstoot van die kruis. Markus 8:31-33

447 просмотров · 1 день назад
Gelowig op Pad
675 подписчиков
447 просмотров · 1 день назад
In gisteraand se gedeelte het Petrus tot die belydenis gekom: “U is die Christus.” In vanaand se gedeelte moet hy leer dat ons nie die titel “Christus” kan vul met ons eie betekenis nie. Jesus self bepaal wat dit beteken dat Hy die Christus is — en waarvoor Hy gekom het.