Перейти к содержимому

WAT HET GEWORD VAN GISTER DIE REEKS HET EK JARE GELEDE GEMAAK TOE ALLES NOG GEWERK HET IN DIE LAND

Rudie Rousseau

0:00 / 0:00

WAT HET GEWORD VAN GISTER DIE REEKS HET EK JARE GELEDE GEMAAK TOE ALLES NOG GEWERK HET IN DIE LAND

2 684 просмотра · 1 год назад
Rudie Rousseau
19,8 тыс. подписчиков
2 684 просмотра · 1 год назад
Die reeks bestaan uit 12 episodes en gaan oor die spoorwee en sy mense. Van Covid af het die Trans Karoo nog net een keer geloop tot so ver as Beufort Wes. Nog nooit weer nie. In Braamfontein staan oor die 800 passasierswaens net so geparkeer vanaf Covid. Een vuurhoutjie en die hele vloot van rytuie sal uitbrand met 'n ongekende vlamme hel wat Hirosjiema soos 'n fliek sal laat lyk.