Перейти к содержимому

Die Sondag Sabbat (Mat 11; Gen 1) Ds Gustav Opperman GK Colesberg ‪@WoordeuitsyWoning‬

Woorde uit sy Woning

0:00 / 0:00

Die Sondag Sabbat (Mat 11; Gen 1) Ds Gustav Opperman GK Colesberg ‪@WoordeuitsyWoning‬

1 232 просмотра · 15 часов назад
Woorde uit sy Woning
5,25 тыс. подписчиков
1 232 просмотра · 15 часов назад
Van die vroegste tye af tot vandag toe is die Rusdag in die gedrang. Wanneer moet dit wees? Die Saterdag of die Sondag? En as dit die Saterdag of die Sondag is, Wat mag en wat mag nie? Wat moet en wat moenie? Bron: Lees uit Gen 1:26-2:3 en Mat 11:25-12:12 Tekste: Gen 2:2,3 2 En God het op die sewende dag sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat Hy gemaak het. 3 En God het die sewende dag geseën en dit geheilig, omdat Hy daarop gerus het van al sy werk wat God geskape het deur dit te maak. en Mat 12:8 die Seun van die mens is Here óók van die Sabbat. Tema: Hy is Here van ons Sabbat Psalms: 19:1,2; 19:4,5; 104:1,20; 149:1,2 Opnamedatum: 2026 09 06 1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers 2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand   Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Tot vandag is dit ons vreugdevolle roeping. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Rekeninghouer: Woorde uit sy Woning Tjekrekening: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.