Перейти к содержимому

Soos pyle in die hand van ‘n held. Daniel Gouws

New Earth Ministry

0:00 / 0:00

Soos pyle in die hand van ‘n held. Daniel Gouws

1 846 просмотров · 2 года назад
New Earth Ministry
4,15 тыс. подписчиков
1 846 просмотров · 2 года назад
In Johannes 6 maak Jesus hierdie merkwaardige verklaring; "En dit is die wil van die Vader wat My gestuur het, dat al wat Hy My gegee het, Ek daarvan nie sal verloor nie, maar dit opwek in die laaste dag" (Joh 6:39). In hierdie vers lê die geheimenis van elke mens se hoë roeping in Christus Jesus. Volg gerus hierdie skakel om in die New Earth bediening te saai: https://newearthministry.com/donate-d...