Перейти к содержимому

Windpomp 🇿🇦

Bromponie Musiek

0:00 / 0:00

Windpomp 🇿🇦

96 просмотров · 3 месяца назад
Bromponie Musiek
121 подписчик
96 просмотров · 3 месяца назад
Climax vs Southern Cross 🔥 Hierdie Stewarts & Lloyds Climax is bekend vir sy eenvoudige, robuuste ontwerp met roller bearings wat min onderhoud vra en baie goed werk in harde Karoo-winde 🌵. Die Southern Cross (IZ-model) daarenteen is stiller en beter beskerm teen stof, maar verg soms meer aandag aan die bearings. Baie boere verkies die Climax vir langtermyn betroubaarheid en hoë koppe 👏 As jy van egte plaasgeluide en ou ysterware hou, druk 👍 LIKE en aktiveer die klokkie 🛎️ vir meer! Het jy self ’n windpomp wat nog werk? Deel in die kommentaar! 👇 #StewartsAndLloyds #ClimaxWindpomp #SouthernCross #Windpomp #GrootKaroo #Plaaslewe #SuidAfrika #Boerdery #Platteland #Karoo #WindpompWerk #Afrikaans #Plaas #FarmingSA