Перейти к содержимому

KSM Erediens | 19 Mei. | Die Heilige Gees maak mooi (Fanie Venter)

Kerksondermure

0:00 / 0:00

KSM Erediens | 19 Mei. | Die Heilige Gees maak mooi (Fanie Venter)

4 405 просмотров · 2 года назад
Kerksondermure
16,1 тыс. подписчиков
4 405 просмотров · 2 года назад
Van die begin van die jaar af herinner ons mekaar daaraan dat ons God ‘n mooi God is. Dit is Wie Hy is en daarom is alles wat Hy doen ook mooi. In hierdie Pinkstertyd vier ons die feit dat God se Gees mooi maak. Hy maak onder andere mense (vir my en jou) mooi, sodat ons kan wees en leef soos wat God oorspronklik vir ons bedoel het. Mooi mense weerspieël die skoonheid van ons mooi God en Hy word verheerlik. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist:    • KSM Lego and let God | Die toring van Babel   Soeklig Playlist:    • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod...   TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook:   / kerksondermure   Instagram:   / kerksondermure