Перейти к содержимому

GK Brakpan - Sondag 4 Oktober 2026 Preek

Gereformeerde Kerk Brakpan

0:00 / 0:00

GK Brakpan - Sondag 4 Oktober 2026 Preek

103 просмотра · 6 дн. назад
Gereformeerde Kerk Brakpan
148 подписчиков
103 просмотра · 6 дн. назад
Welkom by vanoggend se erediens. 4 Oktober 2026 Lees: Mal.1 Tema: God het jou lief. Leef vanuit sy liefde! Sing: Ps.’s: 145:1,2,12; 86:6; 100:1-4; 138:1,4 ___________________________________________________________________ Predikant: Ds Leon van Jaarsveld 011 029 6111 / 082 887 1553 jarries@vodamail.co.za Attes Skriba: Ds Leon van Jaarsveld 011 029 6111 / 082 887 1553 jarries@vodamail.co.za Skriba: Andries Krüger 083 298 7301 andriesp.kruger@gmail.com Madeliefies: Christeen van Jaarsveld 082 880 4917 christeenvj@gmail.com Verjaarsdae:- 4 Okt Mark Mitterrutzner 5 Okt Magdaleen Calitz 6 Okt Rudy van Heerden 7 Okt Magda van Rooyen Koinonia: 10 Oktober: Teken werkswinkel om 10:00. Sien die plasing op GK Brakpan se “WhatsApp” vir besonderhede. Dui asb. op die “WhatsApp” wat op 20 Sept. gestuur is aan of u die werkswinkel gaan bywoon. 11 Oktober: Jeug - bring en braai direk na die erediens 24 Oktober: Vra die Dokter. Susters Katkisasie Les:- Geen Geen tee na die diens Geen Bybelstudie.. SKOLE SLUIT WOENSDAG 23 SEPTEMBER EN HEROPEN DINSDAG 6 OKTOBER 2026