Перейти к содержимому

‘Ek is mishandel, verkrag, verwerp, verlaat – maar vandag gebruik God my verhaal’

LiG: God se krag in my krisis

0:00 / 0:00

‘Ek is mishandel, verkrag, verwerp, verlaat – maar vandag gebruik God my verhaal’

14 393 просмотра · 1 год назад
LiG: God se krag in my krisis
5,39 тыс. подписчиков
14 393 просмотра · 1 год назад
Johannes Wolfaardt se kinderlewe klink soos ’n draaiboek vir ’n fliek met die doel om te skok. Hy is as jong kind mishandel, verkrag en is uiteindelik in pleegsorg geplaas. Maar ook tydens pleegsorg het daar verskriklike goed gebeur en is hy selfs deur een gesin as “hond” buite aangehou. Maar vandag gebruik Johannes sy eie traumatiese verhaal om vir ander hoop te bring. WAARSKUWING: Dié verhaal kan sommige lesers ontstel.