Перейти к содержимому

Almal in die huis slaap… behalwe jy

Pastor Brenda Strength to Live Ministries

0:00 / 0:00

Almal in die huis slaap… behalwe jy

34 просмотра · 3 нед. назад
Pastor Brenda Strength to Live Ministries
543 подписчика
34 просмотра · 3 нед. назад
In hierdie boodskap praat Pastoor Brenda oor daai oomblikke wanneer almal in die huis slaap, maar jy nog wakker lê met jou gedagtes wat net nie wil stil word nie. Wanneer die huis stil raak, kan bekommernisse en gedagtes skielik baie harder voel. Hierdie boodskap herinner jou dat jy nie alleen is in daai stil ure nie. God is by jou, Hy waak oor jou, en jy mag alles wat jy nie vanaand kan beheer nie, aan Hom oorgee. 💜 Onthou asseblief om: 💜 Op die kanaal in te teken 💜 Die klokkie te druk sodat jy nie die volgende boodskap mis nie 💜 Hierdie video te deel 💜 Jou gebedsversoek in die kommentaar te los Vir gebed, berading, kursusse of bediening-inligting: Pastoor Brenda Strength to Live Ministries WhatsApp: 076 971 5353 TikTok: @pastorbrendav Nuwe TikTok: @pastorbrendastlm Instagram: Pastoor Brenda Strength to Live Ministries Facebook: Strength to Live Ministries X: Pastoor Brenda Strength to Live Ministries Wil jy Strength to Live Ministries ondersteun, ’n saad saai of jou tiende in die bediening gee? PayPal: brenvosloo@gmail.com Of WhatsApp Pastoor Brenda op 076 971 5353 vir die bediening se bankbesonderhede. Don’t give up. Don’t give in. Our God is always working. 💜 #LaatAandMetPastoorBrenda #PastoorBrenda #StrengthToLiveMinistries #KanNieSlaapNie #GodIsByJou #GodWaakOorJou #VredeInDieNag #RusByGod #AfrikaanseBoodskap #ChristelikeBemoediging #AfrikaanseGebed