Genesis 1-11 Feit of Fiksie? | Dr. Willie McLoud
Dink Bybels
0:00 / 0:00
Genesis 1-11 Feit of Fiksie? | Dr. Willie McLoud
949 просмотров · 1 год назад
Dink Bybels
1,35 тыс. подписчиков
949 просмотров · 1 год назад
Is Genesis 1-11 'n saamgeflansde mengelmoes van geleende volksverhale en fantastiese stories, of is dit oorgeërfde wêreldgeskiedenis?
00:00 Inleiding
00:50 Bekendstelling Dr. Willie McLoud
03:57 Hoe belangrik is Gen 1-11 vir ons verstaan van die res van die Bybel?
06:34 "Abraham val nie uit die lug uit nie"
08:38 Hoe onderskei mens mite van geskiedenis?
14:51 Historiografie - gefundeer in geskiedenis
21:40 Genesis, geleen of geërf
31:40 Die betroubaarheid van Gen 1-11
35:44 Argeologie en die betroubaarheid van die Bybel
40:48 "Data over dogma"
Kontak vir Dr. Willie by wmcloud@yahoo.com
Dr. Willie bronne:
Profiel op Academia.Edu https://uct-za.academia.edu/WillieMcLoud
Profiel op Amazon https://www.amazon.com/stores/Willem-...