Bemark Slimmer EP 4: 'n Boerdery wat aanpas, oorleef.
Bemark Slimmer
0:00 / 0:00
Bemark Slimmer EP 4: 'n Boerdery wat aanpas, oorleef.
1 803 просмотра · 3 недели назад
Bemark Slimmer
156 подписчиков
1 803 просмотра · 3 недели назад
Hugo Lochner gesels met Philip de Waal van Willem de Waal Boerdery oor 'n kopskuif wat al hoe meer koringboere in die Swartland moet maak.
Hulle gesels oor koring se stygende koste, ingevoerde koring en tariewe, die boer se klein aandeel van 'n brood se prys, en hoe data en deursigtigheid die pad vorentoe kan wees.
0:00 Intro: Hugo gesels met Philip de Waal
2:08 Mentorskap en sy pa se plaasdagboek
2:59 Droogtejare: lesse uit die verlede
5:14 Maak julle nog geld uit koring?
7:33 Diversifisering in boerdery
8:54 Minder koring, produksiekoste en breakeven
9:53 Is daar 'n kontantgewas wat koring kan vervang?
10:35 Probleme op die plaas
12:19 Ander probleme: Ingevoerde koring, tariewe en die vervoerdifferensiaal
14:06 Bemarking, data en deursigtigheid
15:25 SA se finansieringstruktuur en hoe Philip sy koring bemark
17:15 Digitale netwerke en aanpasbaarheid
18:42 Kwaliteit, kwantiteit en die boer se aandeel van 'n brood
20:04 Wie trek voordeel in die waardeketting?
21:07 Risiko sonder vergoeding en die langtermynprentjie
23:09 Regering en georganiseerde landbou se bystand
24:37 Kan die verhouding met meulenaars verbeter?
26:25 Philip se slotboodskap
👍 Like hierdie video, Subscribe op Bemark Slimmer en druk die 🔔klokkie om op hoogte te bly van elke nuwe episode.
#BemarkSlimmer #Landbou #Koring #Graan #Suiwel #Swartland #GraanSA #Boere #Graanbemarking #Podcast