Перейти к содержимому

‘Bakleiery en slegsêery’ nou verby, sê Brink | Maroela Media

Maroela Media

0:00 / 0:00

‘Bakleiery en slegsêery’ nou verby, sê Brink | Maroela Media

501 просмотр · 1 ч назад
Maroela Media
26,6 тыс. подписчиков
501 просмотр · 1 ч назад
‘𝗕𝗮𝗸𝗹𝗲𝗶𝗲𝗿𝘆 𝗲𝗻 𝘀𝗹𝗲𝗴𝘀𝗲̂𝗲𝗿𝘆’ 𝗻𝗼𝘂 𝘃𝗲𝗿𝗯𝘆, 𝘀𝗲̂ 𝗕𝗿𝗶𝗻𝗸 Cilliers Brink, DA-burgemeesterskandidaat in Tshwane, het Saterdagmiddag vir Maroela Media by die nasionale uitslagsentrum in Midrand gesê sy party is gereed om die onderhandelingsfase oor die hoofstad se koalisieregering te betree. “Dit is die einde van die bakleiery, stryery en slegsêery van veldtogvoering. Nou verg [die proses] staatsmanskap om stabiele, doeltreffende koalisies aanmekaar te sit. 👉 Hou Maroela Media dop vir regstreekse verkiesingsnuus hier: https://maroelamedia.co.za/regstreeks... #MaroelaMedia #verkiesing2026 #CilliersBrink #DA