Перейти к содержимому

Ons is oop vir gesprekke met almal

Maroela Media

0:00 / 0:00

Ons is oop vir gesprekke met almal

2 259 просмотров · 1 дн. назад
Maroela Media
26,6 тыс. подписчиков
2 259 просмотров · 1 дн. назад
𝗢𝗻𝘀 𝗶𝘀 𝗼𝗼𝗽 𝘃𝗶𝗿 𝗴𝗲𝘀𝗽𝗿𝗲𝗸𝗸𝗲 𝗺𝗲𝘁 𝗮𝗹𝗺𝗮𝗹 “Dit kos ons niks om ’n koppie koffie te drink en ’n gesprek te voer nie. Ek gaan nie ons opsies beperk nie.” Só het Geordin Hill-Lewis, DA-partyleier, die party se houding jeens koalisieonderhandelinge Vrydagoggend aan Maroela Media beskryf. 👉 Hou Maroela Media dop vir regstreekse verkiesingsnuus hier: https://maroelamedia.co.za/regstreeks... #MaroelaMedia #verkiesing2026 #GeordinHillLewis #DA