2026/08/09 - Bly getrou in 'n wêreld van kompromie
Rietfontein-Suid Gemeente
0:00 / 0:00
2026/08/09 - Bly getrou in 'n wêreld van kompromie
62 просмотра · 6 дн. назад
Rietfontein-Suid Gemeente
222 подписчика
62 просмотра · 6 дн. назад
Lewendige opname van die oggend-erediens op Sondag 9 Augustus 2026.
Die diens is gelei deur ds. Petro Jonker.
Tema van die preek: Bly getrou in 'n wêreld van kompromie - brief aan die gemeente van Pergamum
Skriflesing: Openbaring 2 verse 12 tot 17
➤ Teken in op ons kanaal vir meer boodskappe en uitsendings.
➤ Kontak ons of besoek ons webwerf: https://www.rietfontein-suid.ng.org.za/
Deur Christus-liefde gee ons vir almal om ❤️