Die Lam van God | Petrie Spies | Johannes (Deel 2)
Bloemfontein Baptiste Kerk
0:00 / 0:00
Die Lam van God | Petrie Spies | Johannes (Deel 2)
1 103 просмотра · 1 месяц назад
Bloemfontein Baptiste Kerk
8,29 тыс. подписчиков
1 103 просмотра · 1 месяц назад
Johannes die Doper het in nederigheid sy lewe tel in die groter storie van Jesus. Hy wou Jesus groot maak met sy lewe en het verduidelik dat Jesus die Lam van God is wat die sonde van die wêreld wegneem. In Jesus is daar vergifnis beskikbaar vir elke persoon en ons kan ons lewe laat getuig van Jesus.
Aangehegte joernaal is die raamwerk tot aan die einde van die reeks.:
https://storage1.snappages.site/QFWJG...
Kleingroep Notas:
https://storage1.snappages.site/QFWJG...