Jong Erediens - Harde Woorde II - 4 Okt 2026
Pellissier Gemeente
0:00 / 0:00
Jong Erediens - Harde Woorde II - 4 Okt 2026
97 просмотров · Трансляция закончилась 3 часа назад
Pellissier Gemeente
2,87 тыс. подписчиков
97 просмотров · Трансляция закончилась 3 часа назад
Jesus se woorde is soms harder as wat jy dink. Hy speel nie!
Deur: Ashe Steenbok
==========================================================
Baie welkom by ons erediens - ons glo dit sal vir jou ‘n geseënde geleentheid wees. Laat weet ons asb. van waar af jy inskakel vandag.
As jy gereeld van ver af inskakel sal ons graag met jou wil kontak maak, volg gerus die skakel https://www.ngkerkpellissier.co.za/we... en een van ons leraars sal jou kontak.
==========================================================
Om jou dankoffer of bydrae te maak gebruik gerus een van ons veilige aanlyn opsies by:
http://www.ngkerkpellissier.co.za/bydrae
Jou bydrae maak dit moontlik vir ons om te bedien in God se koninkryk.
==========================================================
Pellissier Gemeente bedien omgee, al kos dit ons, sodat almal God kan beleef op maniere wat ons laat groei.