20 September Aand – Ds. Jannes van Dyk
GK Potchefstroom
0:00 / 0:00
20 September Aand – Ds. Jannes van Dyk
45 просмотров · Трансляция закончилась 1 мес. назад
GK Potchefstroom
251 подписчик
45 просмотров · Трансляция закончилась 1 мес. назад
Skriflesing: 2 Timoteus 2
Fokusverse: 2 Timoteus 2:2; Efesiërs 4:11-12 (saam met Kerkorde Art. 18)
Tema: Die roeping en taak van die professore in die teologie.
Voorafsang: Psalm 105 vers 2 en 3
Sang: Psalm 148 vers 1 en 5; Psalm 119 vers 7 en 19; Psalm 34 vers 2 en 6; Psalm 115 vers 7 en 8