Перейти к содержимому

18 Oktober Aand – Ds. Jannes van Dyk

GK Potchefstroom

0:00 / 0:00

18 Oktober Aand – Ds. Jannes van Dyk

40 просмотров · Трансляция закончилась 13 дн. назад
GK Potchefstroom
250 подписчиков
40 просмотров · Трансляция закончилась 13 дн. назад
Skriflesing: Efesiërs 5:15–6:2; Prediker 12:9-14. Fokusverse: Efesiërs 6:4; Prediker 12:13 (saam met Kerkorde Art. 21). Tema: Skoolopvoeding in die vrees van die Here moet ook vir die kerk belangrik wees. Voorafsang: Psalm 100 vers 1, 2, 3 en 4. Sing: Psalm 34 vers 1, 2 en 6; Skrifberyming 16-1 vers 1, 2 en 3; Psalm 128 vers 1, 2 en 3; Psalm 128 vers 4 (na die Wegstuurseën).