Hierdie is moontlik Plan C: Eksodus 13:17-18
Kompas Familie Gemeente
0:00 / 0:00
Hierdie is moontlik Plan C: Eksodus 13:17-18
28 просмотров · Трансляция закончилась 2 месяца назад
Kompas Familie Gemeente
166 подписчиков
28 просмотров · Трансляция закончилась 2 месяца назад
Wat doen jy wanneer Plan A misluk en Plan B ook nie uitwerk nie? Israel het gedink die kortste pad is die beste pad, maar God het geweet daardie pad sou hulle breek.
Wat vir jou soos ’n ompad voel, kan God se beskerming en voorbereiding wees. Moenie vassteek by wat agter jou lê nie, strek jou uit na wat voor is. Jy is nie verlore nie; hierdie is moontlik Plan C, en God weet presies waarheen Hy jou lei.