Перейти к содержимому

Erediens 9 November 2025 - Ds Braam Klopper

NG Kempton Park Oos

0:00 / 0:00

Erediens 9 November 2025 - Ds Braam Klopper

456 просмотров · 10 месяцев назад
NG Kempton Park Oos
1,11 тыс. подписчиков
456 просмотров · 10 месяцев назад
Baie welkom by vanoggend se erediens gelei deur Ds. Braam Klopper. Die tema vir vandag: Wat is Jesus se Juk? Skriflesing: Votum: Efesiers 2:8-9 Matteus 18:3-5 (lees gerus self) 1 Korintiers 10:13 (lees gerus self) Matteus 23:1-4 Matteus 11:28-30 Matteus 5:17-20 Indien u meer wil uitvind oor NG Kempton Park Oos of ons direk wil kontak, kan u gerus op die volgende skakels klik vir meer inligting: Facebook:   / ng-kempton-park-oos-page-106081214086966   Webtuiste: https://www.ngkpo.com/ Wie is NG KPO? NG KPO is ‘n ligbaken van God se liefde vir mense. Ons wil mense bedien met die lewende woord en hulle geestelike groei fasiliteer. Ons uitgebreide bedieninge is daarop gemik om ‘n werklike verskil aan mense se alledaagse lewens te maak. Baie dankie aan almal wie inskakel. Bankbesonderhede: NG Kempton Park Oos Absa 0260581007 632005 Betalings van buite Suid Afrika: Absa Bank Limited Johannesburg 2001 SWIFT address : ABSAZAJJ Branch code : 632005 Beneficairy account name and number: NG Kemptonpark Oos 0260581007