Reën skuif oos – maar nou kom die koue | Weeroorsig – 1 Okt 2026 🌧️
AMT
0:00 / 0:00
Reën skuif oos – maar nou kom die koue | Weeroorsig – 1 Okt 2026 🌧️
43 031 просмотр · 15 часов назад
AMT
31,1 тыс. подписчиков
43 031 просмотр · 15 часов назад
Reën begin minder word in die weste en skuif al hoe meer ooswaarts, terwyl redelike lae minimumtemperature gedurende die eerste week van Oktober verwag word.
El Niño groei steeds, maar kan moontlik teen die einde van die jaar ’n boonste draaipunt bereik. Dit beteken egter nie noodwendig dat die invloed vinnig gaan verdwyn nie — die patroon kan steeds tot in die herfs van 2027 voortduur.
Welkom terug by hierdie week se Landbouweervooruitsig. Hierdie episode word met trots moontlik gemaak deur Syngenta en Comdi Graanbemarking. Baie dankie vir hulle ondersteuning.
🌧️ Gesels saam: Hoeveel reën het jy reeds gekry, en in watter area is jy? Ons wil graag hoor wat julle op grondvlak sien gebeur.
📲 Sluit aan by ons WhatsApp-community:
https://chat.whatsapp.com/DAyZ9iSSXoa...
🔗 Bly op hoogte van AMT se platforms:
https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s...
Tydgrepe:
00:00 Inleiding
00:47 Reënval
04:00 Minimum temperature
05:01 ENSO-ontwikkelinge
06:35 Opsommend
#AMT #weeroorsig #landbouweer #reën #koue #elnino #landbou #boerdery #suidafrika #weervoorspelling #graanboerdery #agriculture #weatherupdate