Kan Amerikaanse opbrengste die graanmark verras? | Graanoorsig – 28 Sep 2026
AMT
0:00 / 0:00
Kan Amerikaanse opbrengste die graanmark verras? | Graanoorsig – 28 Sep 2026
4 048 просмотров · 3 дня назад
AMT
31,1 тыс. подписчиков
4 048 просмотров · 3 дня назад
Laasweek was almal se oë op Trump en Xi, maar hierdie week skuif die fokus na iets wat dalk nóg belangriker vir pryse kan wees: watse opbrengste behaal die Amerikaners werklik?
Die eerste mielie-opbrengste begin inkom, terwyl reën stroopwerk in dele van die Amerikaanse mieliegordel vertraag. Die mark gaan nou baie fyn kyk of USDA se huidige opbrengssyfer gaan hou — of dalk te hoog is.
Voeg daarby moontlike nuwe China-aankope, Woensdag se Grain Stocks-verslag en Brasilië se plantseisoen wat afskop, en ons het ’n week waarin graanpryse vinnig kan beweeg.
Hierdie week se Graanmarkoorsig word met trots moontlik gemaak deur John Deere, Senwes en Zimmatic Irrigation Systems.
As die oorsig vir jou waardevol is, volg AMT en laat weet in die kommentaar:
Dink jy die Amerikaanse opbrengste gaan die graanmark verras?
Tydgrepe:
00:00 Inleiding
00:53 Markte
02:28 Trump - Xi
03:30 Amerikaanse opbrengste
04:52 USDA verslag
05:32 Oliepryse
07:11 Samevatting
👉 Sluit aan by ons Graan WhatsApp-groep:
https://chat.whatsapp.com/EFjy4I7JyFq...
👉 Bly op hoogte:
https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s...
#graanmark #mielies #sojabone #koring #USDA #amerikaanseoes #landbou #landboumarkte #graanpryse #boerdery #amttrends #johndeere #Senwes #Zimmatic