Перейти к содержимому

Rustenburg Kerk Mislei Sy Mense

Deur Die Woord

0:00 / 0:00

Rustenburg Kerk Mislei Sy Mense

49 745 просмотров · 2 дня назад
Deur Die Woord
12,4 тыс. подписчиков
49 745 просмотров · 2 дня назад
In hierdie video kyk ons na ’n kerk in Rustenburg en toets ons dit wat daar gebeur aan die Woord van God. Ons ondersoek onder andere praktyke wat sterk ooreenkomste met Kundalini-verskynsels toon, onbeheerde lag en ander sogenaamde “geestelike manifestasies”. Is dit werklik die werking van die Heilige Gees — of word mense mislei deur ervarings wat nie Bybels getoets word nie? Die Bybel waarsku ons om nie elke gees sommer te glo nie: 📖 “Beloved, believe not every spirit, but try the spirits whether they are of God…” — 1 John 4:1 Hierdie video is nie ’n aanval op individue nie, maar ’n kritiese ondersoek van openbare leringe en praktyke in die lig van die Skrif. Kyk self na die materiaal, vergelyk dit met die Bybel en besluit of hierdie dinge werklik Bybels verdedig kan word. Alles moet deur die Woord getoets word