Перейти к содержимому

Die Sondeskuld van ons Voorouers: Vergifnis

Life in Fullness Ministry

0:00 / 0:00

Die Sondeskuld van ons Voorouers: Vergifnis

47 просмотров · 8 дней назад
Life in Fullness Ministry
27 подписчиков
47 просмотров · 8 дней назад
Ons voorouers kan by sonde betrokke gewees het wat hulle nie voor God bely en vergifnis gevra het nie. Die gevolge van hierdie sonde kan 'n nadelige effek (sondeskuld) op die nageslag tot die derde en vierde geslag he. Jesus se kruiswerk is ook genoeg om die sondeskuld in hierdie opsig te verwyder. Die lering gee agtergrond oor wat die konsep van "Sondeskuld van ons voorouers" behels sodat gelowiges dit voor God kan bely.