Перейти к содержимому

Waters (Offisiële Liriek Video) | Ft Retief Burger & Nuwe Lof

Nuwe Lof

0:00 / 0:00

Waters (Offisiële Liriek Video) | Ft Retief Burger & Nuwe Lof

1 019 просмотров · 1 г. назад
Nuwe Lof
2,15 тыс. подписчиков
1 019 просмотров · 1 г. назад
© 2025 Nuelight Publishing Geskryf deur: Retief Burger Opgeneem by Doxa Deo Moot Liriekvideo deur Kri8 Mediahouse CCLI: 7252708 Lirieke: Verse 1: Kom alle soekers, almal wat dors Kom word versadig en word verlos Kom en drink en laat jou hart weer leef Verse 2: Daar’s ‘n rivier wat vloei van sy troon Met lewe in oorvloed wat stort uit die stroom Kom en drink en laat jou hart weer leef Want daar is net Een, daar’s net Een Chorus: Jesus, lewende water, Jesus, fontein van genade Almal wat hoop daar is meer, Hy is Jesus, bruisende lewe, Jesus, bron van ons vrede Almal wat smag na die waters van rus Kom word vervul in Jesus! Bridge: Niks in hierdie lewe, kan vergelyk Niemand in die wêreld, vervul soos Hy Niks in hierdie lewe, kan vergelyk Niemand in die wêreld vervul soos Hy Niks in hierdie lewe, kan vergelyk Niemand in die wêreld, vervul soos Hy Niks in hierdie lewe, kan vergelyk Niemand in die wêreld vervul soos Hy #nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprysing #Waters