Перейти к содержимому

Kwêla: Jacobus vra Ina om te trou!

kyknettv

0:00 / 0:00

Kwêla: Jacobus vra Ina om te trou!

85 469 просмотров · 13 лет назад
kyknettv
232 тыс. подписчиков
85 469 просмотров · 13 лет назад
In die derde reeks van Boer soek 'n vrou het Jacobus Wentzel sy droomvrou, Ina Boshoff ontmoet. Dié twee is nog dolgelukkig in Nylstroom en Jacobus sê die ervaring "was ongelooflik, interessant, leersaam en lekker. As ek nie nou so gelukkig was nie, het ek vir Boer soek 'n Vrou 4 ingeskryf!" Die Kwêla-span het by die verliefde paartjie gaan kuier en sommer met meer teruggekom as waarop hulle gehoop het.