Перейти к содержимому

Ons praat met 2 generaals: Spesmagte en 32 Bataljon by Pro Patria Militêrefees 2024

Boermedia

0:00 / 0:00

Ons praat met 2 generaals: Spesmagte en 32 Bataljon by Pro Patria Militêrefees 2024

25 958 просмотров · 2 г. назад
Boermedia
30,1 тыс. подписчиков
25 958 просмотров · 2 г. назад
Boermedia was by die Pro Patria Militêrefees by die Voortrekkermonument. Ons het twee generaals raakgeloop en sommer vir Mnr Bennie van Zyl nadergetrek om hierdie onderhoud met die generaals te voer. Hulle was die bevelvoerders van die beste weermag in Afrika. Genl. Dan Lamprecht is die nasionale president van die Spesmagte Veterane Vereniging. Brig. Genl. Mucho Delport is van 32 Bataljon en het ook op 'n stadium sy been verloor. Kyk saam na hierdie onderhoud en gesels saam in die kommentare. #boermedia #voortrekkermonument #propatria #bosoorlog #