Andre Aggenboch Is Jesus jou lewe
Durbanville TGIF
0:00 / 0:00
Andre Aggenboch Is Jesus jou lewe
25 просмотров · 3 мес. назад
Durbanville TGIF
60 подписчиков
25 просмотров · 3 мес. назад
Luister hoe André vertel hoe hy, en later ook sy gesin, 19 jaar gelede hier in Durbanville tot bekering gekom het, wat die Here vandag in hulle lewens doen, en waarom die vraag "Is Jesus jou lewe?" vir elkeen van ons van kardinale belang is