Strand, Golwe en Diep See!
Pastoor Desmond Wessels
0:00 / 0:00
Strand, Golwe en Diep See!
8 323 просмотра · Трансляция закончилась 2 года назад
Pastoor Desmond Wessels
31,2 тыс. подписчиков
8 323 просмотра · Трансляция закончилась 2 года назад
1 September 2024:
Ps 23:2 Hy laat my neerle in groen weivelde na waters waar rus is
Joh 4:14 Maar die water wat Ek hom sal gee
Jer 12:2 U het hulle geplant
Ex 15:23.... maar kon die water van Mara nie drink nie, want dit was bitter
Ef 6:12 Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie
2 Tim 1:7 Want God het ons nie n gees van vreesagtigheid gegee nie
Joh 4:14... maar die water wat ek hom sal gee, sal in hom word n fontein van water wat opspring tot in die eweige lewe
Life Jacket in dieper water
Ons het God nodig
Almal van ons is op verskillende plekke, strand, golwe of in die dieper water
Luk 1 :37 Want geen ding sal vir God onmoontelik wees nie!
"Branders breek in die woestyn"