Перейти к содержимому

Dankie, Dolly

DJ Hoenderboom

0:00 / 0:00

Dankie, Dolly

16 просмотров · 11 дн. назад
DJ Hoenderboom
11 подписчиков
16 просмотров · 11 дн. назад
Huldeblyk aan Dolly Parton - Uit My Eie Pen (deur DJ Hoenderboom- Johan Mostert) ✍️ Uit my eie pen geskryf as 'n opregte huldeblyk aan die legendariese Dolly Parton. Sedert 1972 is Dolly Parton al op ons musieklys. Ek luister al van my kinderdae af na haar pragtige musiek, en dit bly 'n reuse inspirasie vir my eie musikale pad. Geniet hierdie oorspronklike woorde en klanke direk uit my eie pen!