Met hierdie vinnige resep, kan jy groot klomp mense lekker laat eet!
Emile se Kombuis
0:00 / 0:00
Met hierdie vinnige resep, kan jy groot klomp mense lekker laat eet!
6 106 просмотров · 13 часов назад
Emile se Kombuis
2,29 тыс. подписчиков
6 106 просмотров · 13 часов назад
Knoffel Brood en maalvleis gereg
2 knoffel broodjies of gewone French loaf afhangend van Bak grote
500g maalvleis
Halwe teelepel komyn
Twee eetlepels Pietersielie (droog)
Eetlepel origanum
Teelepel smoked paprika
Sout en peper na smaak
Halwe blikkie tomato puree
Een blokkie beef stock opgelos in een koppie water
500ml melk
2 x Imana Cheddar cheese sauce pakkies
Een pakkie cherry tomatoes in helfte gesny